betaAlde opleiding

Ontvang R 6000 vir jou eerste twee maande se opleiding

Werk aanlyn

Werk aanlyn vir ‘n bewese Europese firma

werk in orania

Ontvang ‘n intree-salaris vanaf R 10000 per maand

DaTUM

Aansoeke sluit 23 Desember 2025 

Opleiding begin 2 Januarie 2025

Vereistes

Benodighede

Matriek-sertifikaat en/of bewese IT vaardighede.

belangstelling

Hardwerkend en bereid om te leer.

verblyfsreg

Alle kandidate moet verblyfsreg in Orania hê of bereid wees om aansoek te doen vir verblyfsreg

ouderDOM

Kandidate moet verkieslik tussen 18 en 25 jaar oud wees.

Werk in Orania

Die opleiding en werk vind plaas in Orania, die opkomende stad wat ‘n veilige omgewing, ʼn Christelike gemeenskap, ʼn lewenskragtige studentelewe en ʼn aantreklike toekomsperspektief vir jong Afrikaners bied.

Doen nou aansoek!
Epos ons op info@wolkwerker.com

Ons advertensies

Maak klets oop
Goeiedag 👋
Hoe kan ons jou help?